Skip to main content

Kraaie het die wonderlike geheuevermoë om diegene te onthou wat hulle verontreg het. In een toets het kraaie wat een keer gevange geneem is, hul ‘ontvoerders’ onthou en selfs so ver gegaan om hulle te probeer aanval wanneer hulle opgemerk is.

Om die teorie te toets of kraaie mense se gesigte werklik onthou, is twaalf manlike kraaie gevang deur navorsers wat almal ‘n “dreigende” masker gedra het. Gedurende die vier weke van aanhouding is die voëls gevoer deur mense wat ‘n “omgeemasker” gedra het. Om te verstaan wat in hul brein aangaan, is die twee maskers aan hulle gewys tydens ‘n breinskandering. Die voëls wat die omgeemasker gesien het, het neutraal gereageer

Leave a Reply