Skip to main content

Helen Zille het erge kritiek ontlok na haar ‘onbehoorlike’ uitlatings tydens ‘n radio-onderhoud.

Volgens Zille is die arm mense in Langa “100, seker 1 000 keer beter af as om arm te wees in baie van die townships in die res van die land”.

Zille is genader om op haar verklaring uit te brei, en haar boodskap was: “Die feite spreek vanself.”

Leave a Reply