Skip to main content

Enige huise wat deur seekatte gebou word, is mobiel.

Een goeie voorbeeld hiervan is die geaarde seekat (Amphioctopus marginatus) wat mobiele skuilings van klapperdoppe maak, maar seekatte gebruik ook enige skulpe wat groot genoeg is vir blyplek. Wanneer die diere wil trek, hoef hul net die skulpe soos bakkies inmekaar te stapel, dit met stywe bene vas te gryp en seebodem langs te waggel na ‘n nuwe blyplek.

Leave a Reply