Skip to main content

Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nkosazana-Dlamini-Zuma, het die media toegespreek oor die nasionale ramptoestand ná die vloede.

Dlamini-Zuma het ‘n beroep gedoen op inwoners van KwaZulu-Natal wat deur die vloede getref is, om nie weer hul wonings te herbou op rivieroewers en ander gebiede wat nie vir residensiële behuising bedoel is nie.

Leave a Reply