Skip to main content

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reënval wat tot erge oorstromings in die oostelike dele van Noordwes, die suidwestelike dele van Mpumalanga, die noordoostelike dele van die Vrystaat en noordelike dele van KwaZulu-Natal kan lei.

Die verwoestende vloede in KwaZulu-Natal het reeds meer as 400 mense se lewens die afgelope week  geëis.

2 Comments

Leave a Reply