Skip to main content

Die onklaarraking van ‘n eenheid by die Medupi-kragstasie het Maandagaand tot aanhoudende stroomonderbreking gelei. Eskom het gesê hy het die beurtkragmaatreël ingestel om die nasionale netwerk te beskerm, terwyl hy sê hy werk daaraan om die eenheid en ander weer aanlyn te bring. Intussen kan Suid-Afrikaners ‘n beperkte voorsiening van elektrisiteit tot ongeveer 05:00 hierdie Vrydag verwag.

Leave a Reply