Skip to main content

In sy jongste brief aan die nasie het president Cyril Ramaphosa wat hy “onregte” genoem het, veroordeel. Hy het die gebeure in die Gautengse woongebied, Diepsloot, as ‘n “tragedie” beskryf – waar sewe mense in die bestek van ‘n enkele naweek dood is. Dit het betogings ontketen.

“Die lewensverlies is betreurenswaardig, net soos die moord op ‘n man uit Zimbabwe, Elvis Nyathi op 6 April 2022, nadat hy gevlug het van vigilantes wat geëis het om sy identiteitsdokument te sien. Ons kan nie sulke ongeregtighede weer laat gebeur nie,” het Ramaphosa gesê.

Leave a Reply

error: Content is protected !!