Skip to main content

11 April 2002

Die Suid-Afrikaanse kenner van biologiese oorlogvoering, dr. Wouter Basson, is deur regter Willie Hartzenberg vrygespreek op ses-en-veertig aanklagte van moord op apartheid-teenstanders, sameswering, dwelmbesit en bedrog.

Gedurende die apartheidsera was Basson in die voorste linie van Suid-Afrika se geheime chemiese – en kiemoorlogvoering-operasies teen anti-apartheidsaktiviste.

 

Verwysings

Pillay, G., (2013), Prokureurs wil Basson vryspreek, van SABC Nuus, 15 November [aanlyn], Beskikbaar by www.sabc.co.za [Besoek: 11 April 2014]|Kind, K., Apartheidsdemone keer terug na spook by Wouter Basson, [aanlyn], Beskikbaar by mg.co.za [Besoek: 11 April 2014]

Leave a Reply