Skip to main content

Die Stad Kaapstad het Air Belgium se plan verwelkom om twee vlugte per week na Kaapstad te skeduleer.

Die lugredery is ook in die proses om sy vloot uit te brei om die bekendstelling van nuwe roetes na Suid-Afrika moontlik te maak, met Johannesburg en Kaapstad wat die lugdiens se enigste kontinentale Afrika-roetes is.

Wrenelle Stander, Wesgro HUB en Amptelike Woordvoerder vir Air Access, het gesê, “Air Belgium se plan om twee vlugte na Kaapstad in September te skeduleer, voeg nog ’n straaltjie hoop by ons toerismebedryf.”

Leave a Reply

error: Content is protected !!