Skip to main content

Theresa de Villiers (62), die oorlede vrou van die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers, se liggaam is Maandag in ‘n swembad by Rafiek Hermans, ‘n goeie vriend van die De Villiers-familie, se huis in Fairview, Gqeberha, gevind. Sy het die afgelope week by die Hermans gekuier.

“Sy was ‘n baie liefdevolle mens en altyd daar vir almal. Sy was baie nederig en kon baie vinnig vriende maak,” het Hermans gesê.

Familievriende van die oorlede vrou het haar as nederig en liefdevol beskryf en sê hulle gaan haar baie mis.

Leave a Reply

error: Content is protected !!