Skip to main content

‘n Duitse man van in die sestig word daarvan beskuldig dat hy ten minste 87 Covid-19-inentings ontvang het om die bondelnommers te gebruik op vals sertifikate wat hy aan anti-vaxxers kan verkoop.

Duitse media berig die man het na inentingstasies in Oos-Duitsland gegaan en is tot drie keer per dag ingeënt. Hy het 87 entstowwe in die deelstaat Sakse alleen ontvang.

One Comment

Leave a Reply to JC Coetzee Cancel Reply

error: Content is protected !!