Skip to main content

Besighede en inwoners van die uMgungundlovu-distrik (een van die 11 distrikmunisipaliteite van KwaZulu-Natal), gaan massiewe tarieweverhogings kry aangesien die munisipaliteit beplan om die waterverspreidingskoste aan die verbruiker deur te gee.

Volgens die 2022/23-begroting wat verlede week voor die distriksraadsvergadering ter tafel gelê is, kan besighede en inwoners in die uMgungundlovu-distrik se ses plaaslike munisipaliteite heelwat meer vir water in Julie betaal.

Msunduzi-inwoners sal nie geraak word nie aangesien die Stad ‘n waterdiensowerheid in eie reg is.

Leave a Reply