Die kantore van die Departement van Binnelandse Sake sal vandag (4 April) tot 18:30 oop wees. Die vergunning is gemaak nadat dienste Vrydag vanlyn was weens ‘n stukkende kabel van die Staatsinligtingstegnologie-agentskap.