Skip to main content

Pretoria Buitelug Ekspo en Fees vind hierdie jaar weer plaas en daar is hope pret vir die gesin!

Feestelike musiek, eetarea, stalletjies, karretjies en nog meer!  Bring jou kampstoel saam en maak ‘n dag daarvan!

Koop nou jou kaartjie by https://bit.ly/3JHhVX6

Leave a Reply