Die besluit deur die Wes-Kaapse hooggeregshof op 28 Maart 2022 om nié die African Transformation Movement (ATM) se appèl vir ‘n geheime stemmery in die wantrouestemming teen president Cyril Ramaphosa toe te laat nie, is verwelkom deur die huisspeaker, Nosiviwe Mapisa-Nqakula.
Die mosie word vandag gehou waar politieke partye daaroor sal debatteer en in ‘n ope stemming daaroor sal stem.