Skip to main content

Meer as 200 swaar gewapende mans het die Kaduna Internasionale Lughawe in Nigerië aangeval, ‘n veiligheidswag doodgemaak en lugverkeer tydelik gestuit.

Volgens lughawebeamptes het die aanvallers net lukraak begin skiet nadat hulle die lughaweperseel binnegekom het.

Owerhede sukkel sedert 2020 om gereelde aanvalle op burgers deur gewapende bendes te stuit en daar word gevrees dat die regering een of ander tyd deur hierdie rebelle oorgeneem gaan word.

 

Leave a Reply