Skip to main content

Russiese geld sit agter ’n innoverende ysterverwerkingsaanleg in Limpopo, ’n mangaanmyn in die Kalahari en ’n voorgestelde gasaanleg van R7 miljard in Nelson Mandelabaai.

Die algemene konsensus is dat historiese bande tussen die ANC en die voormalige Sowjetunie die moontlike dryfkrag is agter SA se pro-Kremlin-houding sedert die inval in Oekraïne.

Suid-Afrika, wat op die oog af neutraal wou blyk in dié oorlog, het tot dusver geweier om Rusland se aggressie te veroordeel. Boonop het Suid-Afrika gepoog om ‘n resolusie by die VN in te stel wat geen melding van Rusland gemaak het nie, en beide president Cyril Ramaphosa en adjunkpresident David Mabuza het Oekraïne blameer vir die oostelike uitbreiding van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie.

One Comment

  • Lelanie Badenhorst says:

    Dit is omdat Rusland die biolabs uitgewis het in die Oekraiene en dit nie werklik oorlog was nie. Die biolabs was gebruik deur die VSA om geld te was en goed soos die plandemie se virus te maak. Rusland is aan ons kant! Onthou Oekraiene is waar die meeste sterre en demokrate en elite hul geld gewas het. Ek het vanoggend ‘n boodskap ontvang dat hulle die goud wat uit toring 7 gesteel is tydens 9/11, in Oekraiene gevind het. Putin is miskien nou nie almal se koppie tee nie, maar hy is besig om die elite en hul hele bank sisteem uit te wis. Rusland is vanaf 28.03.22 (vandag) op goud standaard. ALLE banke moet nou Basel III compliant wees maw hulle moet almal goud in die kluis hê vir die waarde vd fiat geld wat hulle in die “bank” het. Selfs in SA. Ons beweeg oor na nuwe geld stelsel. Quantum Financial System. Alles gold backed. VSA se dollar beteken niks. Stockmarket crash imminent. So baie dinge wat in die wêreld gebeur! Veral agter die gordyn. Ja, selfs die boerewors gordyn!

    My opinie.
    Groete,
    Lelanie

Leave a Reply