Suid-Afrikaners, wat reeds platsak is, sal binnekort meer aan huislenings en motorpaaiemente betaal. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee (MBK) het besluit om die repokoers vir ‘n derde agtereenvolgende keer sedert November 2021, met 25 basispunte tot 4,25% per jaar te verhoog.
Die besluit is teen die agtergrond van hoër globale en plaaslike inflasie geneem, het Lesetja Kganyago, die goewerneur van die Reserwebank, gesê.
Dankie vir al die goeie lees stof!!!
Baie goed gedoen.