Skip to main content

Wes-Kaapse pendelaars is gemaan om alternatiewe reisreëlings te tref aangesien die provinsie se taxibedryf staak. Die Cape Amalgamated Taxi Association (CATA) en Cape Organisation for the Democratic Taxi Association (CODETA) taxi-verenigings versper glo die N2 wat na die middestad lei. Hulle beoog om Premier Alan Winde se kantoor te besoek om hul griewe oor onder meer taxi’s wat geskut word uit te spreek.

Intussen berig Golden Arrow dat drie van hul busse reeds tydens die protesaksie aan die brand gesteek is.

Leave a Reply