Skip to main content

Die volgende goedere en dienste het van die grootste jaar tot jaar prysstygings (Februarie 2021 teenoor Februarie 2022) aangeteken:

Olies en vette: +22,7%

Elektrisiteit en ander brandstowwe: +14.1 %

Vleis: +8,6%

Groente: +7,7%

Wyn: +6,9%

Hotelle: +6,3%

Restaurante: +6,1%

Vis: +5,3%

Alkoholiese drankies: +5,2%

Leave a Reply