Skip to main content

Die Kaduna-staatsregering het bevestig dat 34 mense, waaronder twee militêre personeellede, dood is in verlede Sondag se aanvalle deur terroriste op gemeenskappe in drie dorpe in die Kaura Plaaslike Regeringsgebied van Nigerië.

Meer as 200 huise en 32 winkels is tydens in die aanvalle afgebrand. Voertuie en 17 motorfietse is ook gevandaliseer.

Samuel Aruwan, die Kommissaris vir Binnelandse Veiligheid en Binnelandse Sake, het die aanvalle in die vier gemeenskappe – Tsonje, Agban, Katanga en Kadarko, bevestig.

Leave a Reply