22 Maart 1999
S.A. klop Nieu-Seeland 3-2 in krieket
Daryll Cullinan en Jacques Kallis het Suid-Afrika tot ‘n oorwinning van 3-2 oor Nieu-Seeland laat seëvier, met SA onoorwonne in ses reekswedstryde, met Kallis en Cullinan wat onderskeidelik 94 en 100 lopies aangeteken het.
Dit het Suid-Afrika ’n oorwinning van 290 lopies besorg met vyf paaltjies staande.
Bron:
http://www.suntimes.co.za/1999/03/28/sport/cricket/crick01.htm http://www.cricket.co.za/default.asp?cId=3337&cl=yes