Skip to main content

Volgens Joe Biden, die president van die VSA, oorweeg Rusland dit om chemiese en biologiese wapens in die Oekraïne te gebruik.

Oekraïne se weermag het inwoners gemaan dat hulle beter beskutting moet kry waar hulle veilig sal wees in geval Biden se waarskuwing oor die chemiese wapenaanval waar sou wees.

Die Russe kon Kiev tot dusver nie oorneem nie.

Poetin se “rug is teen die muur en nou plant hy nuwe vals vlae waar hy beweer dat ons in Amerika biologiese sowel as chemiese wapens in Europa het, maar dis eenvoudig nie waar nie,” het Biden tydens ‘n vergadering gesê.

Leave a Reply

error: Content is protected !!