Skip to main content

 

Twaalf fietse wat aan die Mauritiaanse fietsspan behoort, insluitend dié van die Kaapstad-fietstoerwenner Kim Le Court, is uit hul gastehuis in die Paarl, net buite Kaapstad, gesteel.

Die span sou eergister na die All Afrika-kampioenskappe in Egipte vlieg en het Suid-Afrikaners aangemoedig om te help om die oortreders op te spoor.

Le Court het die vrouewedloop in ‘n tyd van 02:08:45 gewen.

Leave a Reply