Skip to main content

 

Kgomotso (49), die seun van die voormalige president Kgalema Motlanthe, is gearresteer nadat hy na bewering sy eksvrou, Nono Motlanthe, wat steeds ‘n huis met hom deel, Maandag aangerand het. Die aanranding het glo in hul huis in Midrand plaasgevind.

Hy het Dinsdag in die hof verskyn en is op borgtog van R1 000 vrygelaat.

Die polisiewoordvoerder, Dimakatso Sello, het bevestig dat ‘n saak van gesinsgeweld deur die polisie ondersoek word.

Leave a Reply

error: Content is protected !!