Zimbabwe se president, Emmerson Mnangagwa, het ‘n Wysigingswetsontwerp op huwelike onderteken wat bruidgeld (lobola) voor huwelike verpligtend maak.
Dit beteken dat geen huwelike voltrek maak word in daardie land tensy die huweliksbeamptes kan bevestig dat die lobola wel betaal is nie.