Skip to main content

Uber Connect, (UC) wat sedert 2020 in werking is, gaan nou in Suid-Afrika pakkies bo 15kg vir kliënte aflewer. Tot dusver kon slegs pakkies wat in ‘n motorfiets se bagasiehouer pas, afgelewer word.

Die afdeling onder UC, Connect Moto, was uitsluitlik vir motorfietsaflewerings verantwoordelik. Daar is tans meer as 220 000 kliënte suid van die Sahara wat maandeliks van hierdie diens gebruik maak, en daarom het UC hierdie maand Uber Connect Car in Suid-Afrik bekend gestel wat die groter pakkies sal aflewer.

Leave a Reply