Skip to main content

Die pryse van kookolie styg skerp sedert die oorlog tussen Rusland en die Oekraïne uitgebreek het.  Rusland is ‘n sleutelverskaffer van sonneblomolie aan ander lande. Suid-Afrika voer dit ook in omdat plaaslike produksie nie genoeg is om aan ons mense se gebruik daarvan te voldoen nie.

Volgens Aartappel Suid-Afrika sal restaurante en kitskosondernemings hul pryse hiervoor moet verhoog.

Ander voedselpryse volg dieselfde pad as kookolie.

Leave a Reply