Skip to main content

‘n Kliniese sielkundige en kriminoloog wat die “samoerai-moordenaar” Morné Harmse in 2019 asseseer het, het gevind dat hy ‘n wesenlike gevaar vir ander was en dat dit roekeloos sou wees om hom op parool vry te laat.

“Die finale gevolgtrekking was dat hy nie vrygelaat moet word nie, en daar is ‘n sterk moontlikheid dat hy nooit vrygelaat moet word nie,” het professor Gerard Labuschagne aan News24 gesê.

Harmse is skuldig bevind aan moord en drie aanklagte van poging tot moord en in 2009 tot effektiewe 20 jaar agter tralies gevonnis nadat hy ‘n katana – ‘n Japannese Samurai-swaard – gebruik het om Jacques Pretorius, ‘n medeleerling van die Hoërskool Nic Diederichs in Krugersdorp, in Augustus 2008 te vermoor.

Leave a Reply

error: Content is protected !!