Skip to main content

Alhoewel die e-sigarettemark vinnig groei, is daar nuwe bevindinge wat die sigarette anders skilder as ‘n gesonder alternatief vir sigarette.

Gereelde gebruik van e-sigarette kan rokers se risiko om prediabetes (‘n hoër as normale bloedsuikervlak) te ontwikkel, verhoog. Dit kan dan dalk oorskakel na volskaalse tipe 2-diabetes.

“Ons studie het ‘n duidelike assosiasie van prediabetesrisiko met die gebruik van e-sigarette getoon,” het die hoofstudieskrywer, Shyam Biswal, ‘n omgewingsgesondheids-wetenskapprofessor aan die Johns Hopkins Bloomberg Skool vir Openbare Gesondheid, gesê.

Leave a Reply

error: Content is protected !!