Skip to main content

 

Nadat ‘n berig in die Wall Street Journal beleggers genoop het om aaandele in die tegnologiereus Tencent te verkoop, het Prosus gister meer as R100 miljard in waarde verloor.

Die Naspers-filiaal Prosus besit 29% van Tencent.

Die Wall Street Journal het berig dat Tencent ‘n rekordboete sal moet betaal vir die beweerde oortreding van Chinese regulasies teen geldwassery, en dit het gelei dat aandele tot sy laagste vlak in twee jaar gedaal het.

Die boete kan honderde miljoene yuan beloop (1 yuan verhandel vir R2,40).

 

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!