Skip to main content

Die Amerikaanse ambassade het ‘n beroep op Suid-Afrika gedoen om kant te kies in die oorlog tussen Rusland en die Oekraïne.

Die ambassade se chargé d’affaires, Todd Haskell, het gewaarsku dat as Suid-Afrika neutraal staan, hul die aggressor, wat Rusland in hierdie geval is, ondersteun.

Die kommentaar kom nadat ‘n magdom Afrikalande, insluitend Suid-Afrika, verkies het om Woensdag hul stemme oor die aangeleenthied in ‘n VN Algemene Vergadering te weerhou.

Leave a Reply

error: Content is protected !!