Bespreek ‘n ruimte vir jou gazebo of slegs ‘n tafel, en verkoop jou “wit olifant” items om ‘n ekstra inkomste te verdien.
Kuier lekker saam met jou vriende en ‘n klomp aangename verkopers, elke Saterdag, by die Super Mark in die Park, Delmas Park, Elarduspark, Pretoria Oos.