Skip to main content

TITEL: Vrydagaand

SAMESTELLER: Elsa Winckler

Liefdeskortverhale deur 27 bekende Afrikaanse skrywers om jou naweek op ’n romantiese noot mee te begin. Laat die week en sy gewoel agter met dié stories uit die pen van Juanita Aggenbach, Bernette Bergenthuin, Henk Breytenbach, Malene Breytenbach, Alma Carstens, Alta Cloete, Leona Conradie, Trisa Hugo, Madelie Human, Jaco Jacobs, Anzil Kulsen, Kristel Loots, Cliffordene Norton, Susan Olivier, Didi Potgieter, Gerrit Rautenbach, Felicia Snyman, Cecilia Steyn, Dibi Symington, Louise van der Merwer, Santie van der Merwe, Nanette van Rooyen, Frenette van Wyk, Antoinette Venter, Louise Viljoen, Magdaleen Walters en Elsa Winckler.

Elsa Winckler skryf heeltyds en haar liefdesverhale is al talle male bekroon, onder andere met die rooi rose/LAPA-liefdesverhaalprys en talle ATKV-Woordveertjies vir romanses. Sy woon in Bettiesbaai.

Leave a Reply