Skip to main content

Die suiwelfirma Clover sê hy het ‘n verbintenis van stakende vakbonde ontvang om geweld te vermy by sy bedrywighede, ná die dood van twee veiligheidspersoneel sedert die staking op 22 November 2021 begin het.

Die firma wil na bewering werkers afdank, verskuif na ‘n ses dae per week, 12-uur-dag en openbare vakansiedae ignoreer. Terwyl Clover stakende vakbonde vir die geweld blameer, het die vakbonde hul betrokkenheid ontken.

Leave a Reply

error: Content is protected !!