Skip to main content

Johannesburg Metropolisiedepartement (JMPD) neem afskeid van hul woordvoerder, hoofsuperintendent Wayne Minnaar.

Minnaar het Maandag na vier dekades vir die laaste keer sy uniform aangetrek.

Minnaar (63) het met gelukkige en hartseer emosies gesê. “Ek sal steeds my kundigheid en raad aan die mag bied. Dit was ’n eer om die inwoners van SA te dien en ek het soveel vriende in en buite die grense van hierdie land gemaak.”

Leave a Reply