Skip to main content

’n Parallelle intelligensie-operasie het na bewering gepoog om beskerming en politieke hulp aan die voormalige eThekwini-burgemeester, Zandile Gumede, te verleen voor die ANC se 2015-streekkonferensie.

Die ‘bystand’ het gepantserde voertuie, politieke advies en promosie-aktiwiteite ingesluit. Die uitgawes vir die operasie was gemiddeld tussen R700k en R900k per maand van November 2014 tot Maart 2015.

Besonderhede van hierdie operasies is vervat in nog ongesiene dokumente wat aan die Zondo-kommissie gegee is, insluitend ‘n beëdigde verklaring wat deur ‘n mnr Y, ‘n senior bestuurder by die SSA en ‘n lid van die Projek Veza-ondersoekspan afgesit is, berig News24.

Leave a Reply

error: Content is protected !!