Skip to main content

Volgens die jongste data (gister) van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes was daar geen Covid-19-verwante sterftes die afgelope 24 uur in Suid-Afrika nie.

Daar was 183 sterftes in die afgelope 24 uur aangeteken, het die NICD gesê, maar dit was as gevolg van ‘n deurlopende oudit van die nasionale gesondheidsdepartement.

In totaal is daar 99 412 sterftes as gevolg van die koronavirus regoor SA aangeteken sedert die uitbreek van die virus in Maart 2020.

Leave a Reply