Skip to main content

18 Februarie 1920

Samuel Marks (77) sterf op hierdie dag in Johannesburg.

Sammy Marks was ‘n diamantkoper van Kimberley, die stigter van die African and European Investment Company en senator in die parlement van die Unie van Suid-Afrika. Hy was ook ‘n vriend van president Paul Kruger.

Verwysings

Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: Human & Rousseau.

Leave a Reply

error: Content is protected !!