Skip to main content

Die bekende Nuweland-rugbystadion in Kaapstad gaan in ‘n verseëlde bodproses op die mark geplaas word, het SA Rugby Donderdag aangekondig.

Nuweland is vakant gelaat toe die Stormers en die Westelike Provinsie verlede jaar na die Kaapstad-stadion in Groenpunt verhuis het, wat ‘n 130 jaar lange verbintenis met die ikoniese terrein beëindig het.

Leave a Reply