Skip to main content

Die Stad Kaapstad het nuwe tenders aangevra om soveel as 300 MW se hernubare energie aan te skaf, het burgemeester Geordin Hill-Lewis vanoggend by die Solar Power Africa-konferensie gesê.

Hill-Lewis het tydens die konferensie gesê Kaapstad werk daaraan om die eerste “beurtkragvrye stad” in die land te wees.

Hill-Lewis het vroeër gesê beurtkrag kom ten koste van sakeondernemings wat misluk, en selfs werkverliese.

Leave a Reply