Skip to main content

15 Februarie 1839

Regulasies is afgekondig vir die uitleg van Pietermaritzburg, die derde Voortrekkerdorp wat in ons land  gestig is. Dit was die eerste een in Natal, en is vernoem na Piet Retief en Gerrit Maritz.

Verwysings

Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: Human & Rousseau.|

Potgieter, D.J. et al. (eds) (1970). Standard Encyclopaedia of Southern Africa, Kaapstad: NASOU, v. 8, p. 556.

Leave a Reply

error: Content is protected !!