Skip to main content

Die Mineraleraad van Suid-Afrika het gesê hy het hom opnuut verbind tot zero verdraagsaamheid teenoor geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord, seksisme, rassisme en afknouery in die mynbedryf.

Die verslag oor werkplekkultuur by Rio Tinto het ‘n lig gewerp op die maatskappy se kultuur wat oor die afgelope vyf jaar vol seksuele teistering, rassisme en afknouery was.

Vroue word sedert 1996 wettiglik toegelaat om ondergronds in Suid-Afrika te werk.

Vanaf September 2021 was 64 500, of 14%, van die bedryf se werknemers vroue.

Leave a Reply

error: Content is protected !!