Skip to main content

Die hooggeregshof in Noordwes het ‘n reeksverkragter drie keer tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Pontsho Mosinki het tussen 2017 en 2018 ’n rits verkragtings naby Vryburg gepleeg.

Sy skrikbewind het geëindig toe hy in hegtenis geneem is.

Ter verswaring van vonnis het die staat aangevoer dat hy ‘n beroulose individu is en dat rehabilitasie onwaarskynlik is.

Leave a Reply