Skip to main content

’n 25-jarige man is in die Kuruman-streekhof skuldig bevind en gevonnis nadat hy probeer het om ’n ietermagog vir R200 000 te verkoop.

Hy is tot twaalf maande tronkstraf of ‘n boete van R6 000, opgeskort vir vyf jaar, gevonnis.

Volgens die polisiewoordvoerder, kaptein Tebogo Thebe, het Sipho Bosman (25) verlede Donderdag in die hof skuld beken nadat hy verlede jaar in Oktober gevang is met die ietermagog in sy besit.

Leave a Reply