Skip to main content

Die EFF-leier Julius Malema het gisteraand by pres. Cyril Ramaphosa se sesde staatsrede weer die raskaart gespeel.

Parlementslede van die party en polisielede was in ‘n rondstampery betrokke nadat die polisie parlementslede voorgekeer het om hulle toegangsbewyse te sien. Die politici het toe aan die polisie begin stamp omdat hulle, volgens Malema, die EFF-MPs “probeer verhoed het om hulle werk te doen”.

“Die polisie kom altyd knorrig hier aan,” het hy gesê. “Hier is ‘n probleem met rassistiese bruin en wit polisielede.”

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!