Skip to main content

 

Die regering in Tanzanië het 58,25 miljard bewillig om 207 nuwe gesondheidsentrums te bou in areas waar daar geen sulke strukture is nie.

Dit is sodat die mense beter gesondheidsorg in hul woonareas kan geniet.

Die Adjunkminister in die President se kantoor (streeksadministrasie en plaaslike regerings), dr Festo Ndugange, het die verklaring gister aan Tanzania Daily News gemaak en gesê dat die regering se ywer is om te sien dat sy mense toegang tot kwaliteit- en bekostigbare gesondheidsdienste verkry.

Leave a Reply