Skip to main content

Die Tshwane-metro het gister gesê hy sal voortgaan om krag by besighede en staatsdepartemente af te skakel totdat hulle hul rekeninge vereffen het.

Hulle poog om alle agterstallige gelde in te vorder. Die metro het op Twitter bevestig dat hulle onder andere die Departement van Investering-ontwikkeling se krag gesny het, wat sowat R245 miljoen beloop. Die Departement van Openbare Werke skuld R110 miljoen, asook Denel.

Die metro sê hulle behandel al hulle kliënte dieselfde, sonder vrees of guns.

Leave a Reply