Skip to main content

Drie kinders uit een gesin, John en Alex Bowles en Susan Smith, het Dinsdag ‘n siviele eis van R15 miljoen aan John Hardwick bedien. Hy het hulle glo seksueel mishandel.

Die trio beweer dat Hardwick (82) hulle as kinders tussen 1974 en 1983 seksueel mishandel het.

Hardwick het 10 dae om die hofstukke te opponeer. As hy dit nie doen nie, kan ‘n vonnis teen hom gemaak word.

Leave a Reply

error: Content is protected !!