Skip to main content

Kyk net hierdie lae lak!

‘n Gautenger wat gister hierdie foto van ‘n wegkruip-spietkop op Reddit geplaas het, het Suid-Afrikaners lelik aan die mor gehad.

Metro-polisie behoort die wet toe te pas en paaie te beveilig, nie geld vir munisipale koffers te probeer genereer nie, het heelparty gebrom.

Ander het gewonder of hy jaagduiwels of omkoopgeld probeer vang.

  • As jy ‘n foto of ooggetuieverslag van ‘n buitengewoon bedrieglike verkeersman het, deel dit gerus met ander lesers van Die Waarheid. Kontak ons by info@diewaarheid.com.

Leave a Reply